Verskillende Bybelstudiegroepe kom deur die week bymekaar. Die standaardtyd is Donderdagaande om 18:30, maar daar is ook ander groepe wat bymekaar kom op tye wat persone beter pas. Die Jonk Selgroep kom Woensdagaand 18:00 by mekaar, Bybelskool is 18:30. Bybelskool is ook Woensdae oggende om 10:00 by die kerk. 

Kontak Leraars vir meer inligting of om by een van die groepe in te skakel.