Algemene Inligting

Normale Tye:
08:30 Oggenddiens
09:45 Junior Kategese (Vakansie : Geen)
09:45 Senior Kategese (Vakansie : Geen)
Kleuterkerk tydens erediens in getuienissaal
Skoolvakansies en Langnaweke:
08:30 Erediens
Doop
Eerste Sondag van die maand

Dr Deon Serfontein
083 288 7555
Ds Friedrich Kotze
061 535 6142

Kantoortye:
Dinsdag & Woensdag : 8:30 tot 13:00
Vrydae : 8:30 tot 12:00
Skriba
Mev Sylvia Meyer
016 971 3305
083 953 1286


Straatadres:
Keiskammalaan 35
Vaalpark
GPS koordinate
S26º 46’ 16.7” E27 º 50’ 57.6”
Kyk na rigtingaanwysings deur gebruik te maak van GoogleMaps...

Eredienste sal Sondae lewendig op Youtube uitgesaai word en direk na die diens op die Facebook blad geplaas word. Besoek ons Facebook blad vir inligting en kennisgewings.